MAP - LANDKAART



HOW TO GET THERE
FROM OUTHERE SEPT'1999

A dirt road, the R332, rambles the length of the Baviaanskloof. Enter the Kloof from either the top ( western) end, turning off the N9 to Uniondale 5 km outside Willowmore, or via Hankey-Patensie on the R331, turning off the N2 about 60km from Port Elizabeth.

ROAD:
Most of the road is good travel but between Rooihoek and Bergplaas a section of about 15 km is narrow and rugged. Low-slung cars may not get through. In the summer rainy season some of the river crossings maybe underwater.

KAYAKING:
There are possibilities on the Kouga and Groot Rivers ( see our January 1999 edition). Both trips depend on good rains. Permits are issued by the department of Nature Conservation and can be arranged.

KLOOFING:
There are at least 30 kloofs in the mountains to the north and maybe in the southern range. Many of the kloofs are currently on private land so prior permission will be necessary.
(Zandvlakte offers 5 spectacular Kloofs for resident hikers. Entrance are strictly controlled )

MOUNTAIN BIKING:
Bike at random through the area. Traffic is minimal enough to make it a true pleasure.
HOE OM DAAR TE KOM

'n Grondpad, die R332, kronkel die deur lengte van die Baviaanskloof. Toegang tot die Kloof word van weerskante verkry: �f vanaf die bokant ( westelike ingang) 5 kilometer buitekant Willowmore vanaf die N9 tussen Uniondale en Willowmore; �f via Hankey- Patensie met die R331 vanaf die N2 - 60 kilometer weswaarts vanaf Port Elizabeth.

PAD:
Die toestand van die gruispad is oorwegend goed uitgesonderd 'n afstand van 15 kilometer tussen Rooihoek en Bergplaas wat baie smal en verspoel is. Lae motors mag hier probleme ondervind. In die somer-re�nval seisoen kan sommige van die laagwaterbr�e onderwater wees.

KANOVAARTE:
Die moontlikheid bestaan in beide die Baviaanskloof-en Grootriviere, maar beide riviere is afhanklik van goeie re�ns vir hierdie doel. Permitte word slegs deur die departement van Natuur-en Omgewingsake uitgereik en kan gere�l word.

KLOOF-EKSKURSIES:
Daar is ten minste 30 klowe wat in die noordelike hange insny, waarvan die meerderheid in privaatbesit is. ( Zandvlakte bied se 5 ongelooflike goedbewaarde klowe aan residensi�le stappers. Toegang word streng beperk.)

BERGFIETS GELEENTHEDE:
Die afwesigheid van verkeer op die openbare pad verleen die ideale geleentheid vir bergfietsryers om die Kloof te geniet.



Map Map
Map Map


To see a more detailed map click here - details - Kliek hier vir 'n meer gedetailleerde kaart.




Zandvlakte Farm
Baviaanskloof Mountains
Garden Route
Eastern Cape Province
South Africa


Index,Afrikaans,English, Bergpad, Aktiwiteite, Zandvlakte, Akkommodasie



Piet en Griet se plek � 2000